6 ry Maxima Mielie Planter .76/.91

R265,000.00

S p l i n t e r n u u t – W E G G E E !!!!!
6 ry Maxima Mielie Planter .76/.91
Het nog nooit gewerk nie
Ongelukkig in die son gestaan – Bietjie son skade
100% Reg vir werk
Tilt tande wat ook saam met masjien kom
R265 000.00 + Btw
Bloemfontein
Anna
0722343345
00486