8 Ton Foton Beiqi Auman BJ1133 Trok met 13 Ton Sleepwa

R290,000.00

8 Ton Foton Beiqi Auman BJ1133 Trok met 13 Ton Sleepwa
2012 Model
110 000 Km
180 Hp 6 Silinder 1006 Perkins engin,
straight 6 gearbox in…
Ons is besig om sy enjin nou oor te doen…
wag net vir seel – trok sal binne die volgende week gereed wees vir sy nuwe eienaar
Die wa is home-built,
5,3m lank en 2,4m wyd…
Wa en hy het klappe ook soos jy kan sien op die 1 foto
R290 000.00 + Btw
Papierwerk alles in plek
Montagu/Weskaap