Claas Celtis 456

R238,000.00

Claas Celtis 456

102 hp [76.1 kW]

+-5000 Ure

Baie werk is aan trekker gedoen en is in BAIE goeie toestand!!

Nuut op trekker
Engine :
Pomp gedoen
Nuwe diesel supply pomp
Altenator borsels
Poelie seel
Cluster
Speedo box
Clutch
Controller
Ratkas :
Vervang sincros op high low gear en ratte
Res was reg
Lift :
Vervang kabel
Maak dieptebeheer reg
Dif :
Vervang planetgears
Maak olielekke reg
Nuwe radial agterbande
Voor oorspronklike bande 50%
Paar nuwe hydroliese pype
Trekker lek nie olie nie

Nuwe hydroliese pomp

Elke 250 uur gediens

R238 000.00 + Btw

Bloemfontein

Anna
0722343345
007

Categories: , ,