Dubbel Dek Beeswa

R400,000.00

Dubbel Dek Beeswa
1992 model
29 Ton oor die skaal
6x Hokke – het ook beligting sou jy in die aand aflaai
(busaf platwa gewees toe bou ons hom n double dek bees wa – hy laai net op by een hek)
Laai so 95 x 280kg Kalwers
Die wa is baie mooi en reg vir haak!!!
R400 000.00 + Btw
Vostershoop/Noorwes
Anna
0722343345
Category: