Feedgrow Sprout Eenheid

R230,000.00

Feedgrow Sprout Eenheid
Produseer 600kg per dag.
Kan 300 skaap per dag voer.
Hy is volledig met al sy bakke en tenk.
8m lank en 2.4m wyd
Hy het nie sy eie elektriesiteit nie.
Is 3 fase.
Gebruik so 800 lt water per dag.
Steynsburg
R230 000.00 + Btw
Category: