Hino KR 6 Ton Trok

R30,000.00

Hino KR 6 Ton Trok
Year 1983
Engin loop
Ratkas reg
Huidige foute..
Bedrading moet nagegaan word
Diesel tank het roes in
Geen bak
Trok was oorgespry.. te lank gestaan.. sal geflat of gepolish moet word.
R30 000.00 + Btw
Lisensie sal opbetaal word sodra koper kom haal.
Aflewering kan gereel word
Bloemfontein
Categories: , ,