John Deere 1750 6 ry 0.76 en od 091 Planter

R110,000.00

John Deere 1750 6 ry 0.76 en od 091 Planter
Met Elektrolee Monitor en Gif tank
Monitor drade bietjie deur muise geeet
Giftank met nozzels
pompie moet vervang word
Nog goeie werkende toestand
R110 000.00 + Btw
Ladysmith
Anna
0722343345
00102