John Deere 1750 6 Ry .76

R385,000.00

John Deere 1750 6 Ry .76

2 Stelle Saad Plate ingesluit
Electrolee Monitor ingesluit
4 nuwe tyres

Met of sonder gifbakke!

Bearings, kettings, ratte, drukwiele ens alles nog baie mooi!

Baie netjies!

Reg om te plant!!!

R385 000.00 + BTW (Prys met gifbakke)
R340 000.00 + BTW (Prys sonder gifbakke)

Noord Kaap

Aflewering is beskikbaar

Anna
0722343345
00363