John Deere 1750 8 Ry .91 3FT Vacuurm Planter

R185,000.00

John Deere 1750 8 Ry .91 3FT Vacuurm Planter

Het mielie en soja plate
Vloeibare kunsmis stelsel
Bande in goeie kondisie
Presisie plate in bakke

Gediens en na gegaan na elke plant seisoen

R185 000 plus btw

Mpumalanga

Anna
0722343345
00226