MAN 65 33.440

R510,000.00

MAN 65 33.440
Die trok is in baie goeie kondisie.
426 605 km
2011 model
Vol side tipper hydraulics in 100% werkende toestand.
Nuwe bande reg rondom.
Bande het min of meer 20 000km gedoen voor trok gestop is. Die een band wat pap is op die foto is klaar reg gemaak ook.
Geen meganiese probleme en die trok is gediens op 425 000km.
Ons sal die trok skoonmaak en was binne en buite voor hy uitgaan aan die nuwe eienaar
R510 000.00 + Btw
Mpumalanga
Anna
0722343345
c001ha
Categories: , ,