Massey Ferguson 154 C Kruip Trekker met Stootlem

R155,000.00

Massey Ferguson 154 C Kruip Trekker met Stootlem

Baie netjies en reg vir werk!!!!

Enjin is nuut oor gedoen het seker nou 5 ure op
Clutch is nuut oorgedoen
Tracks nuut
Pto en ook sy drie punt 100%

Stoot lem was al op gesit voorheen om te sien dat als werk maar het self nog nie met hom gewerk nie.

R155 000.00 + Btw

Mooi Video ook beskikbaar

Marble Hall

Anna
0722343345
00227

Categories: ,