Massey Ferguson 290 Xstra

R175,000.00

Massey Ferguson 290 Xstra
80 hp [59.7 kW]
2012 Model
4272 Ure
Sy Engin is oorgedoen so 4 jaar terug. Elke jaar gediens maar het nie n boekie met rekord nie
R175 000.00 + Btw
Volksrust