McCormick International 414 Boord trekker

R45,000.00

McCormick International 414 Boord trekker
43.5 hp [32.4 kW]
Enine het is nuut oorgedoen
Alles werk behalwe sy ligte.
Drawbar is ingesluit
Tyres is nuut
Verder 100% en reg vir werk
R45 000 + Btw
Vredendal/Weskaap
Transport kan gereel word
Anna
0722343345
h001en01