Mercedes Benz 1928 Atego

R520,000.00

Mercedes Benz 1928 Atego
Transporteer van Beeste/kompartemente
Graan soorte….
JME 8m wa die Trok is
JME bak 7.2m
2003 Model
418000 Km
Hy is 100% – ry op die oombik vragte
Sy bande is so te se 95% sy voor bande is nuut
Eienaar het trok ook sopas gediens
Wae – Super Singles (Nuwe bande)
Eienaar dryf self
Trok spotless!!!!!
Noord Wes
R520 000.00 + Btw
Categories: ,