New Holland TM135 MET Quickie Laaigraaf

R195,000.00

New Holland TM135 MET Quickie Laaigraaf
110 hp [82.0 kW]
Meganies nog baie goed
Diesel tenk het gat in – sommer n ander tenk agter gemonteer
tenk is beskikbaar vir herstel
Trekker moet Relays kry – staan tans
R195 000.00 + Btw
Ventersdorp
Categories: ,