Spog Gemengde Boerdery Plaas te Koop

    R9,550,000.00

    256,6ha Gemengde Prag plaas TEKOOP!!!

    Volledig Wildwerend omhein met binne kampe vir wild en bees.

    Bees en wild hanterings geriewe (boma)

    120 ha lande met drup besproeing in rotasie van 20 ha asook waterverbruiksreg vir oop en ondergrondse water.

    2 groot grond damme (+-18000 kub) in n sterk standhoudende spruit.

    5 boorgate
    2 toegerus

    100kva eskom punt

    3 woonhuise (waarvan 2 onlangs gebou is)
    2 groot store
    Arbeiders huise

    1. Plaas Witklip 388 Kr ged 5/ged 4 Nylstroom 0510
    2. 1titel akte
    3. Geregistreering Maatskappy Witklip 388 pty (ltd)
    4. Btw geregistreer

    5. Los bates vir lopende saak

    1x trekker lift dis
    1x trekker plaaswaentjie
    15x rooibokke
    15x rietbokke
    3x Nyalas
    3x Koedoes

    6. Geen verdere toerusting ingesluit

    R9.550 000.00 met n Nulkoers Btw

    Anna 0722343345

    Categories: ,